Voetspore

Voetspore

Nose Be (10x5)


Air date: Dec 09, 2016

Nose Be, die "groot eiland", is die toeriste-mekka van Madagaskar. Aanvanklik word die span by die Nosy Lang Villa van Bossi Adventures en sy bekoorlike gasheer, Nesterine, vermaak. Die span vaar dan tussen kleiner eilande op 'n luukse seiljag Adiva, gaan snorkel en skubaduik by Sakatia en besoek een van die vele heiligdomme waar 'n mens 'n kitservaring van die verskeidenheid Madagaskar-wildelewe het. Die eiland word op vierwielmotorfietse verken.

  • Rank #
  • Premiered: Jul 2000
  • Episodes: 300
  • Followers: 0
  • Running
  • SABC 2
  • Sunday