Spoorloos
Aflewering 8 (3x8)
Season finale
Air date: Aug 24, 2021
Xander arriveer met die inligting op die Blackberry wat die groot geheim onthul. Joey vlug van die toneel. Adri en Therese herenig. Daniel gee haar 'n geboortesertifikaat.
- Premiered: Jan 2018
- Episodes: 47
- Followers: 0