Spoorloos
Aflewerng 3 (3x3)
Air date: Jul 20, 2021
Adri word meegedeel dat sy die eienaar van Steynhof is. Onsekerheid oor aandele op die plaas wek onrus by die werkers. Liena sien haarself in die nuus en sukkel om haar geheim weg te steek.
- Premiered: Jan 2018
- Episodes: 47
- Followers: 0