Spoorloos
Die Vallei van Duisternis (1x12)
Air date: Dec 25, 2018
Bennie kyk van bo die berg af en sien waarnatoe Immelman ry. Immelman sleep Keagan in 'n vervalle gebou in en ketting hom vas. Dronk Gert wil 'n einde aan alles maak, maar skiet mis.
- Premiered: Jan 2018
- Episodes: 47
- Followers: 0