Voetspore

Voetspore

Addis Abeba – die nuwe blom (4x18)


Air date: Apr 15, 2008

Die hoofstad in die land van meer as 60 miljoen mense is een van Afrika se bedrywigste met die grootste opelugmark op die kontinent. Dis ’n stad van kontraste met katedrale en bedelaars. Dis ’n stad wat hulle wat voorheen die land regeer het steeds eer – al stem die huidige regering nie saam met vorige denkpatrone en bestuurstyle nie. Dis ook geleë op die Ethiopiese Hooglande – die fabriek wat die een langsafstand wêreldkampioen na die ander oplewer.

  • Rank #
  • Premiered: Jul 2000
  • Episodes: 300
  • Followers: 0
  • Running
  • SABC 2
  • Sunday