Voetspore
Turkanameer en ’n vis van 90kg (4x13)
Air date: Mar 11, 2008
Turkana is een van die mere van Afrika se Groot Skeurvallei, en op die oewers van die meer woon die El Molo, die kleinste stam in Kenia. Die mense is vissers, en met handlyne gaan vang hulle daagliks iets vir die pot. Daardie iets is soms tot so groot soos 90 kg. As die vis eers uit die water is, is dit nodig vir 2 manne om hom te dra.
- Premiered: Jul 2000
- Episodes: 300
- Followers: 0