Voetspore

Voetspore

Begin van ’n lang reis… (4x1)


Air date: Dec 18, 2007

Verlede jaar het die Voetsporespan vanaf die Kaap tot aan die Voetheuwels van Kilimandjaro gereis, hoogste berg op die Afrika vasteland. Vanjaar word die reis voorgesit vanaf Kilimandjaro verder noord. In die program reis die span tot by Kili, en begin dan met voorbereidings om die berg te klim. Vanjaar se Voetspore moet bo op Afrika se hoogste punt afskop.

  • Rank #
  • Premiered: Jul 2000
  • Episodes: 300
  • Followers: 0
  • Running
  • SABC 2
  • Sunday