Molly & Wors
Episode 18 (1x18)
Air date: Aug 27, 2009
Daar is amper skei-sake as 'n van Wors se vriende vir Molly saam 'n vreemde man in die winkelsentrum sien. Wors trek in die spaarkamer in en Molly moet bontstaan om sy gekrenkte ego te troos.
- Premiered: Apr 2009
- Episodes: 72
- Followers: 0