Du skal være logget ind for at markere afsnit som set. Log på eller tilmelding.
Sæsoner 2
Udgivelsesdato
Jul 14, 2020
Na 'n kar ongeluk vir Adam Prinsloo in 'n maande lange koma gelaat het, word hy wakker sonder enige geheue oor wat daardie dag gebeur het.

Jul 21, 2020
Ses maande later is Adam fisies gesond, maar hy raak al hoe meer oortuig dat die medikasie wat hy vir hoofpyn kry, hom verstandelik terughou.

Jul 28, 2020
Sonder sy pa se wete keer Adam terug na sy tuisdorp, waar hy na inligting soek oor 'n meisie wat gesterf het in die ongeluk wat sy geheueverlies veroorsaak het.

Aug 04, 2020
Yvette se kluisenaar ouma vind uit dat Adam se pa vir hom oor die nag van die ongeluk gelieg het. adam ly dan aan ontrekkingsimtome en vra hulp van die dorp se dokter.

Aug 11, 2020
Adam is rasend en vasberade om uit te vind wie presies betrokke was. Christa vrees die gevolge, maar Adam se konfrontasie het 'n onverwagse gevolg. Adam grawe dieper en dieper...

Aug 18, 2020
In 'n konfrontasie met een van die verdagtes lei tot die ontdekking dat die samesweerders afgepers was. Adam soek obsessief na die vermiste meisie en Christa.

Aug 25, 2020
Ouma Sannie openbaar wat sy die nag van die ongeluk gesien het en Adam besef dat daar 'n meesterbrein is wat die gebeure wat tot by die ongeluk gelei het agter die skerms georkestreer het.

Sep 01, 2020
'n Jong vrou moet skuiling soek by die enigste plek waar sy veilig sal wees. Sy begin bieg waaraan sy deel was drie jaar gelede. Intussen kry Adam 'n vloedgolf van herinneringe.

Sep 08, 2020
Adam herleef die noodlottige gebeure van die verlede, terwyl die samesweerders gereedmaak om die getuies uit te wis. Die jong vrou het bewyse van die misdaad, maar sy moet haar lewe waag.

Sep 15, 2020
Adam ontdek die laaste stukkie van die legkaart – hy onthou alles met 'n hartverskeurende besef. Hy moet dan die jagtog keer en daar is net een manier om dit te doen.

I tilfælde af manglende afsnit eller bannere (og de findes på TheTVDB) kan du forespørge en automatisk fuld opdatering af serien:
Forespørg opdatering af serie
Opdatering anmodet