Du skal være logget ind for at markere afsnit som set. Log på eller tilmelding.
Sæsoner 1
Udgivelsesdato
Maj 10, 1989
Hendrik besluit om op te hou rook nadat hy Bossie Botha, wat 60 sigarette per dag gerook het, se longe gesien het. Wimpie en Koert probeer rook maar Hendrik betrap hulle op heterdaad.

Maj 17, 1989
Daar kom 'n nuweling in die van Tonder gesin en 'n storm bars los oor die kies van 'n naam.
Daar kom 'n nuweling in die van Tonder gesin en 'n storm bars los oor die kies van 'n naam.
Udgivelsesdato
Maj 24, 1989
Maggie is moeg om alewig by die huis te sit en 'n uitnodiging na die Mynbestuurder se bal gryp sy met beide hande aan. Tant Anna se rokmakery lei tot een ontnugtering na die ander

Maj 31, 1989
Maggie vrees dat sy dalk weer kan verwag en daar is ook gerugte van 'n skoolmeisie wat oor die tou getrap het. Maggie besluit dit is tyd dat Hendrik die feite van die lewe met Wimpie bespreek.

Jun 07, 1989
Yolanda kry 'n vreemde oorbel in Ouboet se kar en haar twee en twee is ongetwyfeld vyf. 'n Onverwagse besoek van Rusty krap dinge nog verder om.

Jun 14, 1989
Hendrik berei voor vir die jaarlikse hengelkompetisie en moet ook weens beweerde ongerymdhede voor n tugkomitee verskyn. Oupa word gedagvaar maar maak so neffens die hof 'n jakkalsdraai.

Jun 21, 1989
Hess en Wimpie bring rapporte huistoe. Hendrik begin gholf speel. Yolanda wil weer begin werk en Maggie voel dat almal tyd het vir alles, behalwe vir die gesin.

Jun 28, 1989
Die van Tonders se huishouding word ontwrig wanneer die meubels teruggeneem word. Dis deels Wimpie en Oupa se skuld. Maggie blameer vir Hendrik terwyl Yolanda en Ouboet dinge verder vererger.

Jul 05, 1989
Maggie besluit om te staak totdat al die lede van die gesin hul deel begin doen. Oupa sit met sy eie staking by die werk. Ouboet is in die moelikheid en staan gevaar om afgedank te word.

Jul 12, 1989
Wimpie en Hess reis na Johannesburg vir 'n skooltoer. Bennie kom terug van die grens af en Maggie is verheug om haar "baba" weer by die huis te hê. Ouboet en Yolanda wil see toe verhuis.

Jul 19, 1989
Hendrik gaan op 'n veiligheidsverteenwoordigerskursus wat saamval met Maggie se verjaardag. Vroulike agterdag lei tot die een misverstand na die ander wanner 'n vrou Hendrik se hotelfoon beantwoord.

Jul 26, 1989
Poen Pienaar, versekeringsagent wil "totale gemoedsrus" aan 'n hardkoppige Oupa en Hendrik verkoop, sonder sukses. Hendrik, Wimpie en Koert help Ouboet met die trekkery terwyl Oupa by
.. show full overview
Poen Pienaar, versekeringsagent wil "totale gemoedsrus" aan 'n hardkoppige Oupa en Hendrik verkoop, sonder sukses. Hendrik, Wimpie en Koert help Ouboet met die trekkery terwyl Oupa by die klub gaan ontspan. Oupa vergeet waar hy parkeer het en die bakkie met Yolanda se huisraad op word "gesteel"
Udgivelsesdato
Aug 02, 1989
Hess wil leer bestuur. Sy neem die bakkie sonder toestemming en maak 'n ongeluk. Hendrik gaan 'n weddenskap met Oupa aan terwyl Wimpie, Ouboet en Yollie gereed maak om 'n countryfees by te woon.

I tilfælde af manglende afsnit eller bannere (og de findes på TheTVDB) kan du forespørge en automatisk fuld opdatering af serien:
Forespørg opdatering af serie
Opdatering anmodet