Dis 'n paar jaar later en die lewe by Ian & Ander is maar vaal en vervelig. Só vaal en vervelig dat Belinda beplan om van die Bloukransbrug af te spring saam met die res ...

Belinda dink sy verskyn op Kwêla se Dorp van die Jaar. Ian is fyngevoelig oor Maggie wat oorkant die pad oopgemaak het en steek 'n stokkie voor die Kwêla kykpartytjie.

Ian roep die personaal na sy kantoor en onthul sy nuwe plan vir 'n beter, produktiewe dag by Ian & Ander en dit behels 'n nuwe rekenaarstelsel wat namens almal besluite neem.

Dirkie en Nicol beplan om saam in te trek, maar Annetjie en Frans is nie daarvoor te vinde nie. Belinda het egter haar eie agenda, en dring daarop aan.

Ian & Ander hou veiling om die winkel te red. Maar soos verwag, val die aand bietjie vir bietjie uitmekaar, totdat Dirkie die hamer op die laaste bod slaan...