Orkney Snork Nie

  • Classificação #
  • Estreou: Mai 1989
  • Episódios: 53
  • Seguidores: 0
  • Finalizada
  • SABC 1
  • Quarta-Feira às 18
  • Comedy Family

Temporadas:

Você precisa estar logado para marcar um episódio como visto. Entrar ou registar.

Temporada 4
4x1
Romeo Van Tonder
Episode overview
Exibido em:
Jul 14, 1992
Wimpie word gekies om ‘'Romeo' in ‘'Romeo en Juliet' te speel. Sonja is vies omdat Annatjie Gous die rol van ‘'Juliet' gekry het. Hendrik neem die kinders om te gaan swem en duik skoon .. show full overview
4x2
Jou Sester Hester
Episode overview
Exibido em:
Jul 21, 1992
Ouboet en Yollie kry ‘n spoedkaartjie en Oom Hans gaan saam met Ouboet hof toe om die boete te help verminder. Hess kom kuier. Maggie en Hendrik is egter nie ingenome met haar nuwe kêrel .. show full overview
4x3
Boepens van die Vaal
Episode overview
Exibido em:
Jul 28, 1992
Hendrik en Oom Hans gaan vang vis by die plesieroord. Die brandweer hou hul jaarlikse partytjie daar en Oom Hans en Hendrik word bygesleep. Hendrik word bekroon as Mnr ‘'Boepens van die .. show full overview
4x4
Toekennings en Trofees
Episode overview
Exibido em:
Ago 04, 1992
Dit is tyd vir die Myn se jaarlikse prysuitdeling maar Spike se vrou weier om saam met hom te gaan. Hendrik oortuig vir Spike om vir Liz, die nuwe vakleerling, saam te nooi. Maggie kry .. show full overview
4x5
'Die Entrepeneur'
Episode overview
Exibido em:
Ago 11, 1992
Wimpie wil by Hendrik geld leen vir ‘n nuwe ‘'Ghetto-Blaster'. Ongelukkig groei geld nie op Hendrik se rug nie en moet Wimpie vir hom ‘n werk kry. Maggie is oortuig dat Yolanda weer .. show full overview
4x6
Handige Hendrik
Episode overview
Exibido em:
Ago 18, 1992
Hendrikkie word siek van hondekos wat hy inkry en Ouboet en Yollie oorreageer. Wimpie maak vir Sonja en Annatjie Gous verjaardagkaartjies maar hy is nie goed met adresse nie en dinge .. show full overview
4x7
Koert se Liz
Episode overview
Exibido em:
Ago 25, 1992
Ouboet is besig om vir klein Hendrikkie ‘n '‘go-cart' te bou. Oom Hans se dogter bel hom om vir hom te sê dat hy nou maar kan terug treken almal is baie hartseer om van hom afskeid te .. show full overview
4x8
Die Gerommel van Tromme
Episode overview
Exibido em:
Set 01, 1992
Ouboet gaan na die pandjieswinkel om ‘n skottelgoedwasser te koop maar kom met ‘n stel tromme terug. Spike leen die tromme sodat Yollie eers kan afkoel. Maggie se ma kom onverwags kuier .. show full overview
4x9
'Slaap Hoendertjie Slaap'
Episode overview
Exibido em:
Set 08, 1992
Wimpie en Koert bou ‘n wekker as skooltaak. Ouboet sien potensiaal in die wekker-idee maar sy weergawe werk soos al sy projekte maar werk. Die hipnotiseur Rex Dexter tree by die klub op .. show full overview
4x10
Bersie en Bollie
Episode overview
Exibido em:
Set 15, 1992
Wimpie en Ouboet het elk ‘n troetelitem uit hul kinderdae. Wimpie het vir "“Bersie" sy kombers en Ouboet vir “"Bollie" sy vonkprop. Spike wys water aan met ‘n mikstok maar dit het .. show full overview
4x11
Die Finale Besluit
Episode overview
Exibido em:
Set 22, 1992
Hendrik, Ouma en Ouboet wed skelm op die perde. Hulle vra vir Koert om die kaartjies vir sy pa te gee. Wimpie en Koert voel dis weer tyd om ‘n partytjie by die huis te hou en benader die .. show full overview
4x12
Verdwyn...hier kom die Welsyn
Episode overview
Exibido em:
Set 29, 1992
Spike kla by Hendrik dat almal oor hom loop en hy besluit om in te skryf vir ‘n kursus in ‘'assertiveness'. Maggie word vreeslik onstel deur ‘n brief vanaf die welsyn wat sê dat hulle .. show full overview
4x13 Final da Série
Daar's Liefde in die Lug
Episode overview
Exibido em:
Out 06, 1992
Spike se tweeling besmeer al sy gereedskap met supergom en Hendrik moet hom help om dit af te kry. Ouboet en Yollie moet Johannesburg toe vir sake – hulle wil hulle eie 087 inbelnommer .. show full overview

Se faltam episódios ou banners (e eles existem no TheTVDB) você pode solicitar uma atualização automática :

Solicite uma atualização

Characters