Die Adendorffs kom by Nerens bymekaar vir Frans se verjaarsdag waar Andries vir Fleur aan almal voorstel en 'n ou seer tussen Frans en Pa Lourens aan die lig kom.

Andries help op die plaas, terwyl Ans uitvind dat die nuwe slagpaleienaar 'n spook uit haar verlede is. Lourens ontdek die wonder van toneelspel, en 'n nuwe lid sluit aan by Ronnie se AA-groep.

Ronnie en Lourens probeer die gevolge van Suzette se ongeluk verwerk terwyl Ans steeds probeer om Henna te vermy. Andries besef sy pa se siekte is ernstiger as wat hy aanvanklik gedink het.

Andries probeer met Maggie oor haar pa se gesondheid praat en Krissie raak geïrriteerd oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel na Suzette se ongeluk.

Dis tyd vir die dorpsbasaar. Maggie en Frans gaan Kaap toe om Lourens se konsert te sien, terwyl Andries moet toekyk terwyl Pa Lourens tot 'n verskriklike besef kom.