Vetkoek-Paleis

Vetkoek-Paleis

Wat is ‘n moeder? (2x8)


Exibido em:: Out 21, 1996

Frik se nuwe selfoon lok baie kommentaar uit. Poppie pak haar tassie in afwagting op die baba se geboorte. Boeboe dink sy is verlief op ‘n ou met die naam “Pelvic” wat in ‘n “band” speel. Tot Worsie se ontsteltenis oorweeg Ella dit om ‘n baba aan te neem.

  • Estreou: Jun 1996
  • Episódios: 40
  • Seguidores: 2
  • Finalizada
  • SABC 2
  • Segunda-Feira