Hotel (SA)

Die Geskenk (1x10)


Yayınlanma tarihi: Eyl 13, 2016

Ingrid du Buisson, ‘n filantroop, skenk ‘n selfportret aan die hotel nadat Ferdie en Thomas haar lewe red. Ferdie skraap die moed bymekaar om haar te vra om ‘n swembad te skenk.

  • Prömiyeri: Tem 2016
  • Bölümler: 65
  • Takipçiler: 1
  • Bitti
  • Showmax
  • Pazartesi saat 20