The Real Housewives of the Winelands

  • :
  • : 10
  • : 0
  • M-Net
  • 20
  • Reality

:

.

1
1x1
Vonkelwyn
Episode overview
Michelle het 'n sappige storie oor Karen gehoor en Amy nooi die vroue na die bekendstelling van haar nuwe vonkelwyn. Mariska en Anita se eerste ontmoeting verloop nie vlot nie.
1x2
Egskeidingspartytjie
Episode overview
By 'n spa dag deel Michelle 'n paar stoute estetiese geheime met Anita en Amy. Karen hou 'n egskeidingspartytjie en die vroue vind uit waarom Karen geskei is.
1x3
Naweek In Die Bos - Deel 1
Episode overview
Karen verras die vrouens met 'n wegbreek naweek in die bos maar Candice is bekommerd oor die selfoon sein en wifi. Karen se geduld is op met die vrouens wat oor alles kla.
1x4
Naweek In Die Bos - Deel 2
Episode overview
Die vrouens terg Michelle oor haar kwale en Mariska arriveer 'n dag laat. Na 'n wildrit is die temprature nie net hoog in die bosveld nie maar ook in Karen se bloed.
1x5
TikTok Piekniek
Episode overview
Amy probeer om vrede te bewerkstellig tussen Karen en Mariska. Michelle het 'n verrassing vir die vroue by haar piekniek en Anita maak 'n onverwagse aankondiging.
1x6
Casino Royale
Episode overview
Mariska se geheim word onthul. Karen en Mariska probeer vrede maak. Sommige vroue wys hulle beste poker gesiggies maar ander sukkel net met die poker.
1x7
Verjaarsdagpartyjie
Episode overview
Michelle gaan op 'n innerlike reis om kwessies van die verlede te laat vaar. Die vroue rol 'n paar balle by Mariska se verjaarsdagpartytjie maar broei daar dalk 'n storm in die Wynlande?
1x8
Seiljag
Episode overview
Amy nooi die vrouens saam op 'n seiljag en Candice deel nuus oor haar loopbaan. Die vroue gaan na 'n glanspartytjie by Amy se vriendin se bekende Enigma Mansion in Kampsbaai.
1x9
Skemerkelkie
Episode overview
Die vroue se skemerkelkie kuier by Amy se vriendin Gloria se huis, kom tot 'n dramatiese einde. Candice nooi die vrouens na 'n ete op die perseel van haar nuwe restaurant.
1x10
Mauritiu
Episode overview
Mariska stel voor die vrouens gaan vir 'n week Mauritius toe. Die vrouens praat openlik oor hul moeilike verledes en daar ontstaan spanning tussen twee duidelike faksies in die groep.