Voetspore

Voetspore

Ushaia tot Comodoro Rivadavia (16x10)


:

Hierdie week begin by die mees suidelike stad ter wêreld – Ushuaia, geleë aan die oewer van die Beagle-kanaal. Die stad het eens een van Suid-Amerika se mees berugte tronke gehuisves. Nou word die Cruisers se neuse noord gedraai vir ’n reis langs die Atlantiese Oseaan in Argentynse Patagonië.

  • :
  • : 300
  • : 0
  • SABC 2