Voetspore

Voetspore

Bariloche tot Chile Chico (16x8)


:

Die besoek aan Patagonië begin in alle erns. Dit word meestal aan die Chileense kant van die Andes gedoen. Na 'n veelbewoë witwater-riviervlotvaart in die ysige water van Rio Baker, besoek die span die pragtige gehuggie Chile Chico aan die Genl-meer. Carrera.

  • :
  • : 300
  • : 0
  • SABC 2