Voetspore

Voetspore

Paraguay (16x4)


:

Paraguay is die derde land wat tydens hierdie Voetspore-ekspedisie besoek word. Die span leer meer oor yerba mate, 'n drankie wat daagliks deur almal in Suid-Amerika verbruik word. Ná ’n besoek aan die hoofstad Asuncion, reis die span noord na die Chaco waar grootskaalse boerdery ontwikkel nadat die streek deur die Mennoniete verbou is.

  • :
  • : 300
  • : 0
  • SABC 2