Voetspore

Voetspore

Dwarsrivier tot by Marcuskraal (14x10)


:

Die fokus val op die Cederberge. Eers die unieke wingerde van Dwarsrivier. Dan 'n uitdagende staptog na die asemrowende Maltese Kruis. Die span besoek die hoofstad van die streek – Clanwilliam, voordat hulle by Marcuskraal gaan vestig waar hulle die 4x4-roete doen en ’n huiskonsert geniet.

  • :
  • : 300
  • : 0
  • SABC 2