Voetspore

Voetspore

Leydsdorp tot Klaserie Natuurreservaat (14x2)


:

Leydsdorp is 'n fassinerende dorp wat meer as 130 jaar gelede 'n goudstormloop beleef het. Ná ’n besoek aan die spookdorp word die span vermaak deur die Vorsters van Letsitele – megaboere van die Laeveld. Dan 'n besoek aan 'n ou gunsteling – die Wolkberge. Die week word afgesluit met 'n besoek aan die Klaserie Natuurreservaat.

  • :
  • : 300
  • : 0
  • SABC 2