Voetspore

Voetspore

Die Wildekus (13x8)


:

Die Wildekus van die Transkei is een van Suid-Afrika se mooiste dog ongerepte streke. Die span reis noord vanaf die Keiriviermond saam met John Costello en besoek Hole-in-the-Wall, Coffee Bay, Port St. Johns en Mkambati waar 'n hospitaal vir melaatses eens gestaan ​​het.

  • :
  • : 300
  • : 0
  • SABC 2