Die Boekklub

Die Boekklub

Hoofstuk 23: Eleanor And Park (2x10)


:

Dis 3 maande na Anna se verdwyning en Sofia is diep bekommerd oor haar vriendin. Altus en Herman neem die volgende stap na ouerskap en Isabel se seun kom kuier uit Pretoria.

  • :
  • : 36
  • : 0
  • M-Net
  • 21