Lui maar op, Belinda

  • : 2019
  • : 26
  • : 0
  • M-Net
  • 20
  • Comedy

:

.

2
2x1
Episode 01
Episode overview
05, 2021
Dis 'n paar jaar later en die lewe by Ian & Ander is maar vaal en vervelig. Só vaal en vervelig dat Belinda beplan om van die Bloukransbrug af te spring saam met die res ...
2x2
Episode 02
Episode overview
12, 2021
Belinda dink sy verskyn op Kwêla se Dorp van die Jaar. Ian is fyngevoelig oor Maggie wat oorkant die pad oopgemaak het en steek 'n stokkie voor die Kwêla kykpartytjie.
2x3
Episode 03
Episode overview
19, 2021
Ian roep die personaal na sy kantoor en onthul sy nuwe plan vir 'n beter, produktiewe dag by Ian & Ander en dit behels 'n nuwe rekenaarstelsel wat namens almal besluite neem.
2x4
Episode 04
Episode overview
26, 2021
Belinda gaan op haar eerste 'online date' en Belinda maak meer as net haar 'date' se knieë lam.
2x5
Episode 05
Episode overview
02, 2021
Dirkie en Nicol beplan om saam in te trek, maar Annetjie en Frans is nie daarvoor te vinde nie. Belinda het egter haar eie agenda, en dring daarop aan.
2x6
Episode 06
Episode overview
09, 2021
Belinda en Annetjie kry 'n klein verrassing in die winkel se badkamer, maar die klein evrassing is groot werk.
2x7
Episode 07
Episode overview
16, 2021
Maggie kom spog met haar duur nuwe oorbelle en Annetjie en Frans beweeg na die volgende stap in hull verhouding.
2x8
Episode 08
Episode overview
23, 2021
Annetjie vind gruwelike goed uit van hul gebou en boonop dink Belinda dat haar eks Dolf by haar spook
2x9
Episode 09
Episode overview
30, 2021
Ian & Ander hou veiling om die winkel te red. Maar soos verwag, val die aand bietjie vir bietjie uitmekaar, totdat Dirkie die hamer op die laaste bod slaan...
2x10
Episode 10
Episode overview
06, 2021
Belinda kry uiteindelik haar tweede kans op 'n roemryke lewe wanneer sy 'n permanente rol op 'n sepie aangebied word. Maar sal sy gaan?
2x11
Episode 11
Episode overview
13, 2021
Dis 'bachelorette' partytjietyd vir Annetjie en met die bokdrolspoeg raak Belinda se bloes vol rosyntjies, met slegte gevolge.
2x12
Episode 12
Episode overview
20, 2021
Almal hou troue en Ian raak al hoe sagter teenoor Maggie. Frans help hom egter gou-gou reg...
2x13
Episode 13
Episode overview
27, 2021
Die pasgetroudes kom nie baie ver nie, want boewe oorrompel die winkel. Maar dis die minste van die personeel se probleme...

Characters