Toe Marietjie terugkom by haar huis nadat sy Hettie by die lughawe afgelaai het, is sy verbaas om 'n besoeker te vind. Sy is ontsenu toe sy besef dis mevrou Duvenhage van Kinderwelsyn – kom vra vrae oor die baba.

Wessel laai Hettie by Leana se kantoor af en wanneer hy opdaag om haar te gaan haal, flankeer hy met Leana se ontvangsdame wat onseker is oor wie hy is maar gevlei voel deur sy aandag.

Tallulah kry vir Steve aan die slaap by sy lessenaar. Sy herinner hom aan Leana se besoek en hy moet gou maak om dit betyds te maak. Bruce is bly oor die sukses van sy nuwe disco, maar .. show full overview
Tallulah kry vir Steve aan die slaap by sy lessenaar. Sy herinner hom aan Leana se besoek en hy moet gou maak om dit betyds te maak. Bruce is bly oor die sukses van sy nuwe disco, maar sy geluk is van korte duur wanneer Kenny en sy vriende daar aankom.
Van Breda reël 'n vergadering met Andries om 'n nuwe sake-onderneming te bespreek. Hoewel Andries gretig is vir die onderneming, moet hy dit eers met sy prokureur bespreek. Anna is nie gesond nie en Steve bel 'n dokter.

Mev Duvenhage besoek Suzie by die werk, maar Suzie is onbehulpsaam en 'n bietjie onbeskof. Leana gaan uit met iemand en Bruce vind dit uit. Hy gaan na die restaurant en is verbaas en bitter om Leana en Steve saam te sien.