Vallei van Sluiers
Episode 6 (2x6)
Data emisji: Maj 24, 2011
Boykie skop erg teen die prikkels oor sy gesondheid. Terwyl Jacques hom met Monique teen 'n muur vasloop, blom ander verhoudings in die vallei, maar nie vir almal nie.
- Premiera: Kwi 2010
- Odcinki: 26
- Obserwujący: 0