Wyfie
Verwagtinge (1x40)
Data emisji: Cze 18, 2024
Dit is die dag van Ragel se groot boekbekendstelling, en onder die intellektuele elite van Eikestad verdwyn Shay terwyl Neo uitstaan. Shay en Ragel beland in die spervuur.
- Premiera: Lut 2024
- Odcinki: 121
- Obserwujący: 0