Wyfie
Finale Waarskuwing (1x35)
Data emisji: Cze 04, 2024
Amanda en Hanco veg teen spoke uit hul verlede. Sal die kraak in Wilmien en Daniel se verhouding hulle finaal uitmekaar breek? Tannie Adri probeer Amanda se impulsiwiteit tem.
- Premiera: Lut 2024
- Odcinki: 121
- Obserwujący: 0