Log in om afleveringen als gekeken te markeren. Inloggen of aanmelden.
Seizoen 1
Uitzenddatum
Mrt 25, 2025
Op 'n alledaagse dag in Januarie 1966 in Odendaalsrus, Vrystaat, twee niggies, Petro en Issie, verdwyn spoorloos nadat hulle in die geswem het munisipale swembad. ’n Grootskaalse soektog word van stapel gestuur.

Apr 01, 2025
Die familie en gemeenskap is diep geskok oor die verskriklike gebeure. Issie se broer voel verantwoordelik vir die tragedie. Die plaaslike polisiestasie is nie opgewasse vir die taak om die saak te ondersoek nie.

Apr 08, 2025
André neem 'n eed om die skuldige te vang. 'n Familielid word deur die polisie ingeneem vir ondervraging. Kaptein At van Wyk lei die ondersoek, maar maak nie vordering nie.

Apr 15, 2025
Die polisie het geen konkrete bewyse teen die verdagte familielid nie, maar almal glo nie in sy onskuld nie. In 1984 heropen At die saak na nuwe inligting aan die lig kom.

Apr 22, 2025
André se obsessie met die saak skep konflik met sy gesin. Agterdog en wantroue vier hoogty onder familielede. 'n Nuwe verdagte, wat gevangenisstraf vir 'n ander misdaad uitdien, word ondersoek.

Apr 29, 2025
Die ondersoek is in 'n wedloop teen tyd gewikkel. Die verdagte word binnekort op parool vrygelaat. Kriminele teiken André se gesin. Twee verdere verdagtes word geïdentifiseer.

Mei 06, 2025
'n Informant na aan die saak, word vermoor. André se gesin is steeds in gevaar. André gaan onder die
dekmantel self in die tronk in om 'n bekentenis uit 'n verdagte te kry.

Mei 13, 2025
Die gevangenes is agterdogtig oor André se teenwoordigheid en sy lewe is in gevaar. André wen
die verdagte se vertroue, wat erken dat hy destyds by die niggies se verkragting en moorde betrokke was.

Mei 20, 2025
This episode has no summary.
This episode has no summary.
Als er afleveringen of banners missen (en ze staan op TheTVDB), dan kun je een automatische update van de serie aanvragen:
Update van serie aanvragen
Update aangevraagd