Dryfsand (ZA)

  • Plaats #
  • in première gegaan: Apr 2007
  • Afleveringen: 13
  • Volgers: 0
  • Afgelopen
  • Showmax
  • Onbekend
  • Drama

Seizoenen:

Log in om afleveringen als gekeken te markeren. Inloggen of aanmelden.

Seizoen 1
1x1
Episode 01
Episode overview
Uitzenddatum
Apr 14, 2007
‘n Vliegtuig met ‘n vrag goud vertrek van die Vrystaatse goudvelde na die raffinadery aan die Rand. Aan boord is menseverhoudings van meet af aan gespanne, ook omdat die loods se vrou .. show full overview
1x2
Episode 02
Episode overview
Uitzenddatum
Apr 21, 2007
Wanneer Carstens, van wie die loopbaan deur die verdwyning van die vliegtuig vernietig is, weer die saak begin ondersoek, gebeur vreemde dinge. Hy ontmoet die rower se dogter, Charlotte, .. show full overview
1x3
Episode 03
Episode overview
Uitzenddatum
Apr 28, 2007
Soos die verhouding tussen Carstens en Charlotte groei, groei ook die bedreiging. Enkele onverantwoordelike woorde gee aanleiding tot ‘n kroeggeveg wat lei tot ‘n besonder wrede, en .. show full overview
1x4
Episode 04
Episode overview
Uitzenddatum
Mei 05, 2007
Die merkwaardige Kaptein Jacobs maak sy toetrede, som die gevaar op, en dring daarop aan dat Carstens tydelik verdwyn. Maar Charlotte is skielik soek. Carstens breek sy belofte aan die .. show full overview
1x5
Episode 05
Episode overview
Uitzenddatum
Mei 12, 2007
Die redes vir Charlotte se vreemde optrede word duidelik, maar die eerste breuk tussen haar en Carstens ontstaan. Sy word self ook agtervolg en ontkom ternouernood, maar iemand anders is .. show full overview
1x6
Episode 06
Episode overview
Uitzenddatum
Mei 19, 2007
Charlotte ontdek ‘n verbysterende familieagtergrond en ontvang ‘n besondere erfstuk en ‘n brief met opdragte van ‘n vermoorde. Maar intussen is daar ‘n aanslag op Carstens se lewe en .. show full overview
1x7
Episode 07
Episode overview
Uitzenddatum
Mei 26, 2007
Die verassing van Inge Bessermann word gereël, Charlotte ontmoet die prokureur Delweary en ontdek steeds meer van haar agtergrond en die geheimsinnighede daaraan verbonde. Sy strooi die .. show full overview
1x8
Episode 08
Episode overview
Uitzenddatum
Jun 02, 2007
Die Kaptein gooi sy gevaarlike aas uit. By prokureur Delweary ondergaan Charlotte ‘n verdere hartsverandering wanneer die verlede voor haar oopgaan en sy die diepte van haar agtergond .. show full overview
1x9
Episode 09
Episode overview
Uitzenddatum
Jun 09, 2007
‘n Vroeëre moord, agt jaar voor die roof, dryf na die oppervlakte. Die aas wat die Kaptein uitgegooi het, word opgeraap maar die vis kom gewelddadig los. Charlotte word iemand anders. .. show full overview
1x10
Episode 10
Episode overview
Uitzenddatum
Jun 16, 2007
Hierdie week in Dryfsand slaan Heinrich en Nanette op vlug... Charlie se ware identiteit word ontdek... Lindenberg en Carstens stuur ‘n soektog van stapel... En Charlotte en Carstens skryf ‘n gedig met diepgaande gevolge…
1x11
Episode 11
Episode overview
Uitzenddatum
Jun 23, 2007
Charlotte en die Kaptein ontvang ‘n boodskap. Carstens en Lindenberg ontgin die moontlikhede van hoogtevrees en word deel van ‘n komplot. ‘n Groot lig gaan vir Johannes op. En die lot van die geskaakte vliegtuig en sy loods word opgeklaar.
1x12
Episode 12
Episode overview
Uitzenddatum
Jun 30, 2007
Ons ontmoet die loods van die geskaakte vliegtuig. Johannes sien die paradys voor hom oopgaan en ontdek die pynlike vreugdes van die sweep. Sy mond word geopen en die Kaptein leen boeie. .. show full overview
1x13 Seriefinale
Episode 13
Episode overview
Uitzenddatum
Jul 14, 2007
Die Kaptein laat ‘n boodskap en ontvang hulp. Hy leer van die Organisme en ons sien hoe Charlotte en Koot teen mekaar afgespeel word. Charlotte word vir die altaar voorberei waarop sy .. show full overview

Als er afleveringen of banners missen (en ze staan op TheTVDB), dan kun je een automatische update van de serie aanvragen:

Update van serie aanvragen

karakters