Hotel (SA)

Episode 12 (4x12)


Uitzenddatum: Mrt 23, 2020

Na die Hotel uiteindelik hulle derde ster verwerf, maak Stephano 'n aanbod op die Hotel wat Ferdie en Thomas nie van die hand kan wys nie. Hulle besluit om te verkoop.

  • in première gegaan: Jul 2016
  • Afleveringen: 65
  • Volgers: 1
  • Afgelopen
  • Showmax
  • Maandag op 20