Lui maar op, Belinda

Episode 11 (1x11)


Uitzenddatum: Sep 16, 2019

Frans maak reg vir 'n kuiertjie saam met Klein Frans en sy meisie, maar die kuiertjie versuur gou-gou as Klein Frans aankondig dat hy gaan trou én die plaas wil verkoop.

  • Plaats #
  • in première gegaan: Jul 2019
  • Afleveringen: 39
  • Volgers: 0
  • Lopend
  • M-Net
  • Maandag op 20