Spoorloos
Aflewering 2 (5x2)
Data di messa in onda: Set 02, 2025
Die Lourenses word in 'n krisis gedompel op die dag wat Karla moet getuig, en Lynette probeer desperaat om Robbie op te spoor. Anita maak haarself tuis op Helderveld, en Brand ontvang 'n verskriklike boodskap.
- Iniziato: Gen 2018
- Episodi: 47
- Followers: 0