Agter Elke Man

Aflewering 30 (1x30)

Ultimo episodio della stagione

Data di messa in onda: Mar 27, 1986

Na haar baba se geboorte gaan Suzie by mev. Simpson bly. Sy besoek Wessel in die hospitaal en is geskok oor sy swak toestand. Steve en Mercia is baie gelukkig, hoewel sy Leana steeds as 'n bedreiging beskou.

  • Posizione #
  • Iniziato: Gen 1985
  • Episodi: 51
  • Followers: 0
  • Terminata
  • Sconosciuto
  • Lunedì alle 8