Agter Elke Man

Aflewering 28 (1x28)


Data di messa in onda: Mar 13, 1986

Wessel slaan kamp op in 'n afgesonderde plek en word besoek deur Monika Greyling. Wanneer hy saam met haar gaan stap, deursoek die ander lede van die Greyling-gesin sy besittings en steel al sy geld.

  • Posizione #
  • Iniziato: Gen 1985
  • Episodi: 51
  • Followers: 0
  • Terminata
  • Sconosciuto
  • Lunedì alle 8