Agter Elke Man

Aflewering 22 (1x22)


Data di messa in onda: Gen 30, 1986

Kobus Dreyer besluit om Israel te verlaat om 'n belangrike pos in Suid-Afrika te beklee. Steve wys vir Mercia die nuwe huis, maar daar is spanning wanneer sy daarop aandring om meer oor sy werk te wil weet. Steve en Leana eet saam uit onder die voorwendsel van 'werk' en is onbewus daarvan dat Mercia hulle dophou.

  • Posizione #
  • Iniziato: Gen 1985
  • Episodi: 51
  • Followers: 0
  • Terminata
  • Sconosciuto
  • Lunedì alle 8