Voetspore
Camarones tot Mar del Plata (16x12)
Data di messa in onda: Mag 26, 2023
Die span besoek 'n pikkewynkolonie suid van die gehuggie Camarones en reis dan noord na Puerto Madryn. Dit is die beste plek op aarde om walvisse waar te neem, aangesien honderde van die Southern Right Whales die baai in die lente besoek en tot by die kuslyn kom.
- Iniziato: Lug 2000
- Episodi: 300
- Followers: 0