Voetspore
Beaufort-Wes tot by Gannabos (14x9)
Data di messa in onda: Mag 31, 2021
Die span besoek hierdie week 'n kasteel buite Loxton, kamp op Verneukpan, bring 'n dag deur in een van die boeiende kroonhuise van die Noord-Kaap by Stuurmansfontein, en besoek die Windpompmuseum by Loeriesfontein en vestig hulle dan by die grootste kokerboomwoud ter wêreld by Gannabos.
- Iniziato: Lug 2000
- Episodi: 300
- Followers: 0