Voetspore
Witsand tot by Badshoek (14x8)
Data di messa in onda: Mag 24, 2021
Die reis neem die span deur die Karoo, vanaf Witsand, verby Griekwastad tot by die samevloeiing van die Vaal- en Oranjerivier. Ná ’n besoek aan Karreekloof gaan kyk hulle ’n fliek by die Apollo-teater in Victoria-Wes en sluit die week af by die uitdagende 4x4-roete by Badshoek naby Beaufort-Wes.
- Iniziato: Lug 2000
- Episodi: 300
- Followers: 0