Voetspore
Lapalala tot Marakele (14x4)
Data di messa in onda: Apr 26, 2021
'n Week in die Waterberge – eers die Lapalala-wildernis, dan volg die reis van Eugene Marais in die Limpopo-provinsie en word afgesluit met 'n 4x4-roete in die soms onderskatte Marakele Nasionale Park.
- Iniziato: Lug 2000
- Episodi: 300
- Followers: 0