Voetspore
Pafuri tot Letaba Ranch (14x1)
Data di messa in onda: Apr 05, 2021
Die reis begin in die noordoostelike hoek van Suid-Afrika by die samevloeiing van die Limpopo- en Levuvhu-riviere. Ná ’n besoek aan die Krugerwildtuin vertrek die span na Makuya om die Levuvhu-4x4-roete te doen. Hulle besoek dan die Ivoorroete-kampe by Baleni en Letaba Ranch.
- Iniziato: Lug 2000
- Episodi: 300
- Followers: 0