Voetspore

Voetspore

Venda (11x9)


Data di messa in onda: Mar 04, 2018

Hierdie episode word in Venda deurgebring. Dit was een van die oorspronklike Voetspore-reis se gunstelingbestemmings. Maar die roete neem hulle eers verby die indrukwekkende Van Collerpas in die Soutpansberg voordat hulle die Fundudzi-meer en Thathe Vondo Holy Forrest besoek.

  • Posizione #
  • Iniziato: Lug 2000
  • Episodi: 300
  • Followers: 0
  • In corso
  • SABC 2
  • Domenica