Voetspore

Voetspore

Oos Botswana (11x6)


Data di messa in onda: Feb 11, 2018

Die span reis na Elephant Sands in Noordwes Botswana vir 'n noue ontmoeting met Olifante. Dit gee genoeg tyd vir nadenke oor soortgelyke ervarings die afgelope 16 jaar. Aan die einde van die episode gaan die reis voort met Jagtersroete na Pandamatenga.

  • Posizione #
  • Iniziato: Lug 2000
  • Episodi: 300
  • Followers: 0
  • In corso
  • SABC 2
  • Domenica