Voetspore

Voetspore

Sentraal Botswana (11x5)


Data di messa in onda: Feb 04, 2018

In Episode 5 reis die span oor Botswana nadat hulle die Moremi-wildreservaat besoek het. Hulle kamp onder die sterre in Sua-pan voordat hulle hul reis na die indrukwekkende Kubu-eiland in die middel van die Makgadigadi-pan voortsit.

  • Posizione #
  • Iniziato: Lug 2000
  • Episodi: 300
  • Followers: 0
  • In corso
  • SABC 2
  • Domenica