Voetspore
Die Kalahari (11x4)
Data di messa in onda: Gen 28, 2018
Die span reis deur die Kalahari en besoek die beroemde kremetart waar die Dorslandtrekkers in die 1870's verbygekom het, die Nyae Nyae-panne in Namibië en die Gcwihaba-grotte in Botswana voordat die episode in Maun afgesluit word.
- Iniziato: Lug 2000
- Episodi: 300
- Followers: 0