Voetspore

Voetspore

Khaudum (11x3)


Data di messa in onda: Gen 21, 2018

In Episode 3 reis die span na die Khaudum Wildreservaat. Dit is een van die laaste ware wildernisgebiede in Suider-Afrika. Daar is 'n oorvloed van wild, veral olifante. Dit is ook waar hulle weer een van die uitsonderlike Voetspore-etes kook.

  • Posizione #
  • Iniziato: Lug 2000
  • Episodi: 300
  • Followers: 0
  • In corso
  • SABC 2
  • Domenica