Voetspore

Voetspore

Etosha (11x2)


Data di messa in onda: Gen 14, 2018

In hierdie episode besoek die span Opuwo en Rusplaas waar die Dorslandtrekkers eens gewoon het. Hulle gaan voort met hul reis na die Etosha Nasionale Park en by Hein Vosloo se kamp herdenk hulle die interessante karakters wat hulle die afgelope 16 jaar teëgekom het.

  • Posizione #
  • Iniziato: Lug 2000
  • Episodi: 300
  • Followers: 0
  • In corso
  • SABC 2
  • Domenica