Voetspore

Voetspore

Sibiloi langs die Turkanameer (7x17)


Data di messa in onda: Nov 07, 2021

Die Sibiloi Nasionale Park in die noorde van Kenia is geleë in ’n woestyn. Dis warm, droog en onherbergsaam. Maar in die park is die pragtige Turkanameer – een van Afrika se mooiste Skeurvalleimere en die plek waar Richard Leaky argeologiese skatte gevind het.

  • Posizione #
  • Iniziato: Lug 2000
  • Episodi: 300
  • Followers: 0
  • In corso
  • SABC 2
  • Domenica