Voetspore
Gorongosa - Die Verlore Paradys (7x5)
Data di messa in onda: Ago 28, 2011
Die Gorongosa Nasionale Park, ’n plek wat voorheen as Afrika se Eden bekend gestaan het. Die week word afgesluit by die graf van Mary Moffat Livingstone op die oewer van die Zambezi.
- Iniziato: Lug 2000
- Episodi: 300
- Followers: 0