Voetspore
Bosvarke op die strand (5x23)
Data di messa in onda: Ago 21, 2009
Die Voetsporemanne verken die Loango Nasionale Park. In die park is daar waterbuffels en bosvarke wat hulle nog nooit voorheen gesien het nie. Nadat die manne een aand op die strand gaan kamp het, sien hulle die volgende oggend die bosvarke op die strand waar hulle kom uintjies grawe en krappe jag. Dit is ’n uitsonderlike gesig.
- Iniziato: Lug 2000
- Episodi: 300
- Followers: 0